Michael Shannon

Michael Shannon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Corbett Shannon
Geboorte 7 Augustus 1974 (1974-08-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Shannon (gebore 7 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), Take Shelter (2011), Midnight Special (2016), en The Shape of Water (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search